ME
Marzanne E

1 reviews | Active since Nov 2020

15 Feb 2022, 08:49

Beste diens ooit

Ons wil net baie dankie se vir julle puik diens met ons trek vanaf Johannesburg na Kaapstad. Van die eerste oproep met die kwotasie tot die laaste boks wat afgelaai was van die trok was julle diens net die beste.

Die “optel” en “aflaai” span was vriendelik en het elke boks, bank, yskas met soveel sorg hanteer. Ek het nie x1 gebreekte koppie of bord gehaad. My man was bietjie bekommerd oor sy klavier maar die span het soos een man saam gewerk.

Ek sal julle enige tyd aanbeveel.

Baie dankie.

0
Replies (1)
Biddulphs International
Biddulphs International's reply15 Feb 2022, 08:52
Official
Thank you Marzanne for the amazing comments!

This was by no means a small move and we are thrilled to hear the teams on both ends were professional and friendly including the piano :)

Stay Safe
Team Biddulphs