1 reviews | Active since Jul 2016
Lies, Lies, Lies

Goeie dag

Ek wonder of U my kan help ek het by een van julle takke n voertuig gekoop en ek sukkel om iemand hoog op te kry om my te help en eks raadop asb kan julle my help asb?????????????

Ek wil net graag seker maak of U my epos ontvang het? Want daar is n hele paar goed wat nou al fout gegaan het en waaroor ek ongelukkig is van ek begin belangstel het, Ek het met die bestuurder ook gepraat maar geen verklaarbare antwoorde niein opsomming wys gaan ek als noem

1. Daar is gese brandstof vebruik is 14km per lt (as jy gelukkig is kry jy 10km per lt)

2. Die model is 2013 vir my gese die dag toe die kar kom wys het ek het die insurance op die lyn gehad en hulle wou weet en nou is dit 2011 model.

3. Ek het die geld oor betaal bewys van betaling maar kon nie my kar bring nie want die geld moes eer by julle wys (ek as klient werk nie elke dag met sulke goed nie as ek dit die vorige dag geweet het het ek dit vroer inbetaal

4. Toe ek die bestuurder bel om te hoor vir leniency wat dit aan betref toe maak iemand of hulle die manager is en vertel toe dadelik vir Jakes, hy was toe ongelukkig en het my gebel

5. Die hele geld storie het my so laat voel asof ek gaan wegloop wat ek ook nie kan nie wat ek word refranchise.

6. Toe bel ek weer die bestuurder maar op sy cell, na iemand gebel het om te hoor wat daar gebeur het en hy het klomp beloftes gemaak

7. Die voertuig se volgende diens in die boekie is eintlik die 60000km diens wat belde ens het, hulle het net n normale diens gedoen?

8. Daar is n handle wat afdop Jakes weet daarvan hulle probeer dit nog reg kry want dit was ook n belofte wat nie gedoen is nie?

9. Waarvoor is Die bedrag Van service en fees??????

10. Dan daar is n klomp ekstra goed wat mens kan vat en ek het die papier vir jakes geteken en toe het sy gaan inskryf sy het als met my bespreek en ek het als decline wat nie die geval is nie????????

11. Ek sien in die boekie die voertuig was in n ongeluk dis hoekom die pasasiers deur agter die bestuurder so moeilik oop en toe maak, daar was ander verskonings daarvoor? En die starter is vervang want die kar wou nie start nie?

12. Hy het nou n nuwe starter gekry wat daar vir my gese is dat die voertuig het nog nooit problem gegee nie, die mense wou verkoop want hulle gaan met n karavaan rond ry?????????????????????

13. Hoe lank vat rigistrasie papiere om afgehandel te word?

14. Maar op die stadium is ek soooo ongelooflik teleurgesteld oor die situasie ek het jou al gemail maar ek kry geen reply nie, ek het al gevra oor my rigistrasie, ek het al gevra oor die ekstra goed wat nie met my bespreek is nie.

15. Daar is net soveel jok stories date k al bang is wie glo ek en wie nie.

Anders As die dinge nog gaan sloer moet ons maar als kanseleer ek laat was weer die kar en julle kom haal hom betaal my deposito terug en kanseleer finansiering.

Ek wil asb met jou gesels of iemand soos die bestuurder van daai tak of eienaar of so iets asb

Ek kry nie antwoorde nie hulle bly se iemand sal bel en ons trek nou al hoe lank later en niks nie