ED
Eugene D
1 reviews | Active since Jan 2021
30 Mar 2022, 21:55
BB Menlyn poor service
After more than 2 weeks I have received my vehicle back from Mahindra in a terrible condition than it was when we booked it in for Mechanical breakdown. The light, steering wheel alignment, motor not cleaned and the knock on the front wheels that were not there previously becomes a major issue. After so many complaints no one came back to resolve the issues. Unbelievable poor service
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)BB Menlyn Ford's replyOfficial
31 Mar 2022, 10:43Voertuig het ingekom : 11/03/2022 @7.12 die oggend 1.please attend to clutch that is slipping 2.check headlights 3. reset service light 4. seatbelt alarm not working Klient het ons geen auth gegee vir strip en quote op enige werk nie. Die 16/03/2022 toe hoor ons hy het ‘n Innovation plan en het dieselfde dag gebel vir auth en die toe die ratkas solank begin strip soos per Riaan se instruksie. Nogsteeds geen auth op strip of quote van die klient of innovation af nie. Ons het eers 18/03/2022 die middag goedkeuring gekry van Innovation maar slegs vir die ratkas se werk en het dadelik parte bestel wat nie die 22/03/2022 opgedaag het nie. So toe stuur ons ‘n drywer eerste ding die 23/03/2022 om die parte op te tel wat ons ontvang het 12:22pm daardie middag en dadelik die clutch ingesit het. Voertuig is gewas en afgehaal die selfde dag. Workshop Voorman, Workshop Manager en DP het die voertuig gaan ry en daar was niks foute op die voertuig nie. Die diens lig was gereset soos versoek. Seatbelt wat gedecline asook die ligte was nie gedoen nie. Gister toe bel die klient vir Michelle en verduidelik van die klap geluid asook die een lig binne die voertuig wat nie werk nie. So toe sê sy vir hom hy kan enige tyd in kom sonder ‘n afspraak sodat ons kan kyk wat aangaan. Sy antwoord was hy sal met sy vrou praat en ons laatweet.
BB Menlyn Ford's reply31 Mar 2022, 10:43
Official
Voertuig het ingekom : 11/03/2022 @7.12 die oggend 1.please attend to clutch that is slipping 2.check headlights 3. reset service light 4. seatbelt alarm not working Klient het ons geen auth gegee vir strip en quote op enige werk nie. Die 16/03/2022 toe hoor ons hy het ‘n Innovation plan en het dieselfde dag gebel vir auth en die toe die ratkas solank begin strip soos per Riaan se instruksie. Nogsteeds geen auth op strip of quote van die klient of innovation af nie. Ons het eers 18/03/2022 die middag goedkeuring gekry van Innovation maar slegs vir die ratkas se werk en het dadelik parte bestel wat nie die 22/03/2022 opgedaag het nie. So toe stuur ons ‘n drywer eerste ding die 23/03/2022 om die parte op te tel wat ons ontvang het 12:22pm daardie middag en dadelik die clutch ingesit het. Voertuig is gewas en afgehaal die selfde dag. Workshop Voorman, Workshop Manager en DP het die voertuig gaan ry en daar was niks foute op die voertuig nie. Die diens lig was gereset soos versoek. Seatbelt wat gedecline asook die ligte was nie gedoen nie. Gister toe bel die klient vir Michelle en verduidelik van die klap geluid asook die een lig binne die voertuig wat nie werk nie. So toe sê sy vir hom hy kan enige tyd in kom sonder ‘n afspraak sodat ons kan kyk wat aangaan. Sy antwoord was hy sal met sy vrou praat en ons laatweet.
