swak diens
Ek het vir Willie gebel om n nuwe bakkie tekoop by hulle, ek het vandag nog nie terug gehoor van hom nie. My nuwe bakkie wat ek deur Secunda Toyota gekoop het het al amper 2000km op en so wag ek nog vir Willie. Hulle verskaf bakkies aan omligende myne en steur hulle nie meer aan jan allerman nie. Uiters swak'!!!
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)'s updateReviewer Update
24 Mar 2017, 16:20So het hulle nou nog nie terug gebel nie. Dit is al n jaar later!!!!!
's update24 Mar 2017, 16:20
Reviewer Update
So het hulle nou nog nie terug gebel nie. Dit is al n jaar later!!!!!
NMI's replyOfficial
27 Mar 2017, 10:42Goeie dag Louwrens,
Na watter handelaar verwys u?
Groete. Barloworld Motor Retail
NMI's reply27 Mar 2017, 10:42
Official
Goeie dag Louwrens,
Na watter handelaar verwys u?
Groete. Barloworld Motor Retail
's updateReviewer Update
27 Mar 2017, 11:02Leach Toyota in Kuruman.
's update27 Mar 2017, 11:02
Reviewer Update
Leach Toyota in Kuruman.
