ND
Nelmarie D
1 reviews | Active since Dec 2019
09 Dec 2019, 10:53
Babies R Us Motlosana Mall is tops!
Babies R Us Klerksdorp, Motlosana Mall is TOPS!! Nadat ek 'n karstoeltjie op Toys R us se aanlyn winkel bestel het, het ons besef dat die karstoeltjie nie betyds gaan wees voor ons hom nodig het om Desember met vakansie te gaan nie. Lang storie kort, die bestuurder Christo Jacobs was n absolute ster en het ons gehelp om ons karstoeltjie betyds te kry sodat ons veilig kan gaan vakansie hou met ons kliending. Niks was te veel moeite vir Christo nie en hy het uit sy pad gegaan om ons te help. Baie dankie Christo en Babies R Us Klerksdorp Motlosana Mall!! Julle is tops!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)