1 reviews | Active since Jan 2017
Baie swak diens en aflewering
<p>My bestelling vir Desember was geplaas op die 15de Desember 2016 en hulle het gese die kliente wat die 19de betaal se voorraad kom eers Januarie 2017, ek het reeds die 18de betaal uit my eie sak uit sodat my kliente dit kan kry voor kersfees want hulle het dit bestel as geskenke, my agent Corne Smith het die bewys deur gestuur en my goed is geinvoice. My agent het vir my gese Avon sluit al die 18de( (die kantoor mense), die week na die 18de het ek nog nie my boks ontvang nie toe besluit ek ek gaan probeer bel en die 23ste het ek gebel en gevra waar is my boks dit was nog nie eers by die courier nie en die dame wat ek mee gegrpaat het het gese sy sal my terug bel en terugvoering gee en dis vandag die 13 Januarie en sy het my nooit terug gebel nie, selfde dag met my agent Corne Smith gepraat sy sou my ook terug bel en het glad nie.....Niks maar niks moeite is gedoen vir my boks nie, so het kersfees gekom en gegaan ek sit met 10 kliente wat hulle goed soek en ek het nie antwoorde nie, avon het die 3de Januarie oop gemaak, ek het hulle gebel en weer met iemand gepraat en aangedring om met n bestuurder te praat ek het 20 minute aangehou en toe was my geld klaar en niks terugvoering van Avon nie, ek het weer deur die week met my agent gepraat en gese ek gaan nie meer geld mors om agter avon aan te bel nie want niemand kan my help en se waar is my boks nie, sy het gese ek moet se as hulle die goed weer moet stuur maar sy was baie ongeskik met my, ek het die 9de Januarie begin werk en hulle weer gebel en gevra ek wil met n bestuurder praat ek 3 keer gebel vir bestuur hulle het my besonderhede gevra en my nou nog nie terug gebel nie...toe weer gebel en met n konsultant gepraat en hyt gese my boks kom in die week, my boks het gekom maar n klein boks 10 mystery packs sold out op my staat, ek voel dis bitter swak as almal hulle werk gedoen het sou ek my goed gehad het vir my kliente voor kersfees, en toe ek my goed gaan haal het by my agent was haar man so ongeskik met my vir my gese ja ek maak nie my ore oop nie en hy sal stil bly eerder ek meen waar is jy so ongeskik met iemand ek het my werk gedoen soos elke maand en dis wat ek kry, ek dink avon en my agent se diens is pateties mens maak nie so nie, en ek het ****ant my rekening betaal en die goed wat gekom het het hulle weer geinvoice, ek het reeds betaal so hoe kan hulle weer invoice en geld wil verhaal van my krediet af......Hoop om terugvoering te kry van Avons se top bestuur want dis n besigheid nie n sirkus nie. Die uwe Nadia Hattingh </p>
Thank you for bringing this query to our attention.
According to our records, your enquiry was resolved on the 18/01/2017.
Apologies for the inconvenience caused.
Regards,
Avon Justine
Thank you for bringing this query to our attention.
According to our records, your enquiry was resolved on the 18/01/2017.
Apologies for the inconvenience caused.
Regards,
Avon Justine
