1 reviews | Active since May 2019
AVON Justine
Ek het die slegste ondervinding met Avon. Ek het n fitness horlosie bestel vir my seun toe my jongste seun dit sien wou hy ook een he so hoe bepaal ek wie sin is wie sin. Baie maklik op die boksie is kleur fotos van ander gekleurde bandjies wat jy ook kan appart koop. Ek het die agent gevra en sy het gese jy kan nie. Ek het direk met avon n complaint gerig na vele eposse en fotos is daar gese die complaint is na regte departement verwys en hulle sal terugkom na my toe. Needless to say na 2 opvolg eposse het niemand eers terug gekom en gese dat hul nog besig is met my navraag nie. Al my vel produkte alles koop ek by Avon ek gebruik net Avon. Nou ja ek reken ek gaan ander produkte begin gebruik. Die punt is dat hulle nie n nuwe ding kan adverteer en as jy vra vir dit kan hulle dit nie supply nie. As dit was dat ek eers oor mnd of twee dit wou gehad het sou ek dit verstaan het. Nee wat ek sal haas se pad kies
Kindly note, that your query is in progress.
Further correspondence with additional feedback will be sent to you via email.
Yours in Beauty,
Dimakatso Mo***eng
Segmented Service Agent
Kindly note, that your query is in progress.
Further correspondence with additional feedback will be sent to you via email.
Yours in Beauty,
Dimakatso Mo***eng
Segmented Service Agent
Kindly note, your query has been resolved and we have closed it.
Yours in Beauty,
Dimakatso Mo***eng
Segmented Service Agent
Kindly note, your query has been resolved and we have closed it.
Yours in Beauty,
Dimakatso Mo***eng
Segmented Service Agent
