BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

19 Oct 2015, 10:18

Verwyder my sel nr.

Ek het onlangs n nuwe selfoon ****rak met nuwe nommer uitgeneem en dit lyk asof hierdie nommer eers aan n meneer en mevrou Acha-chacha behoort het. <br> Sal julle asb my selfoon nommer van ALLE databasise van Avbob verwyder? <br> Ek het geen idee wie hierdie meneer en mevrou Acha-chacha is nie.

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply19 Oct 2015, 11:15
Official
Hello chilipip,

Dankie vir die maak van ons bewus van hierdie saak, sal ons dit op te los vir jou so gou as moontlik.


Vriendelike groete,
AVBOB Familie