LW
Louis W

1 reviews | Active since Nov 2018

11 Jun 2023, 14:54

Uiters swak diens lewering

Beste Avbob en sy Kliente Diens Sentrum.... AVBOB julle diens lewering is skokend , hoogs teleurgesteld, ontevrede en uiters swak in een van julle takke in die Wes Kaap. Ek het onlangs my moeder verloor (begin Feb'23) sy was n klient van julle sedert 1950 met 3 polise, en n 4 polis is ook uitgeneem in 2010. Klagtes 1) 4 dae na die dood het n dokter eers n doodssertifikaat kom uitryk. 2) Geen hulp , advies en selfs gesimpatiseer tydens ons die reëlings moes tref vir die begrafnis nie, 3) Ons moes self al die belwerk asook rondhardloop doen vir die reel vir die verassings proses. 4) Dit hulle 2weke geneem om eis uit te betaal waarby ons aanhoudend elke dag in daardie tydperk hulle hulp kantore moes bel en dan word daar net altyd gesê ( your claim is in progress ) 5) Daar is n dag en tyd vasgemaak met die spesifieke tak dat ons die kissie met as sal kom optel .....die bestuurder van die tak was so ombeskof, weereens geen simpatie getoon baie kortaf , en kon geen vrae beantwoord of selfs ons navrae wat gerig was aan hulle beantwoord het nie....al wat daar bly sê was wel hulle hoofkantoor werk met dit en full stop. 6) Tot hede is ons navrae nog steeds nie beantwoord of na omgesien ivm met my moeder se polise nie....die bedrae verskil van uitbetaling asook elke persoon met wie ons tydens die tydperk ****ak gemaak het bly verskillende bedrae gee. 7) Hier is die uiterse skokkende geval die dag met die optel van die kissie met die as ..eerstens het dit hulle omtrent n uur geneem om die kissie te vind, wel toe gevind waar sal ons nie weet en die kissie is toe net so aan ons oorhandig, met GROOT SKOK kyk en die bestuurder aan en vra maar sit julle die kissie dan nie net in n mooi sakkie vir die familie om te neem nie , antwoord aan my was ek het nie sakkies nie , op die kissie was my moeder se naam op n stukkie papier gedruk en daarop geplak die kissie , met my geweldige teleurstelling en skok en my ontevredenheid op my gesig loop die bestuurderes en gaan haal n Checkers sak en gee dit aan my om die kissie daarin te plaas want ek moet verstaan hulle het nie sakkies nie. Wat se DIENS IS DIT EN OMGEE IS DIT aan n afgesterwende wat al soveel jare n klient was en optyd elke maand haar polise vir soveel jare betaal het. 7) Met skok is ons daaruit met die afgestorwe in n checkers pakkie dit was n groot eye opening en n wake up call vir die familie. 8) Ten laastens my moeder wat afgesterwe het ....glo my vry kry sms vanaf Avbob wat ly soos volg : Dear afgesterwe se naam en van experience AVBOB'S improved self-service ePolicy platform, where you can view benefits, update details, get forms, request a contract on policy... .... To access ePolicy, go to https://selfservice.avbob.co.za/connect/home. Current users login with their details and new users register with their ID. You will receive a OTP to ***. For info, email *** or call ***. FSP 20656

Hierdie begrafnis van Avbob was n WAKE UP CALL vir ons ...ek as familie lid het regtig niks goed om te vertel oor Avbob nie nog minder sal ek hulle ooit aanbeveel aan enige iemand nie . Hulle DIENS IS UITERS SWAK, TELEURGESTELD, EN BITTER ONTEVREDE. Mense maak 100 % seker van julle huidide polise asook die uitbetalings daarvan ....die dat hulle so vertel op sosiale media van uitbetalings binne 4 - 48 uur is bog ons het die ervare daarvan dit het hulle 2weke geneem om my moeder se eis te voltooi en die uitbetaling te doen nadat ek elke dag moes bel na hulle kantore toe.

Avbob this is now 2month down the line and up until today this query is still not resolved....how pathetic from your office to keep telling the matter is attended to but no answers can be given. The moral of the story is they are *********** to handle such a matter. My next step now will be to take this to the higher authorities in Avbob hopefully they can assist.

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply15 Jun 2023, 14:12
Official
Dear L van Wyk,

Your complaint dated 11 June 2023 refers.

Kindly be advised that we have concluded the complaint and a response was provided to the complainant.

Should you remain dissatisfied with the outcome of your complaint the matter may be referred, within six (6) months after the date of the outcome letter, to the Ombudsman for Long-term Insurance or the Ombudsman for Financial Service Providers as per the information below:

http://www.ombud.co.za- Contact number: ***orhttp://www.faisombud.co.za- Contact number *** / ***

We trust that you will find the above in order.

Kind regards,
AVBOB Complaints Department