1 reviews | Active since Nov 2019
Swakste AVBOB tak is Sinoville in Pretoria…Bly weg
My pa is oorlede die 26 Junie.ons is na AVBOB in Sinoville verwys omdat dit die naaste aan ons huis is en ons n polis by hul het.ek en my broer het vir die Sinoville tak gese ons wil dat Orkney tak als doen want ons ken hul en my pa was n Pastoor en ons gaan die diens ens in die vrystaat hou.
Hul het gese dis reg en plik daar pappiere uit ens.die Maandag het ek Orkney gebel en gese ons wil die diens ens deur hul werk.wat n nagmerie het toe ontstaan by Sinoville tak.hul het nie eers die dood gerigestreer of niks nie.die area bestuurder moes self die dokumente by hospitaal ens gaan haal.Die bestuurder van Sinoville se man was so ongeskik ens met my terwyl my vrou saam was.
Ons het my pa die Donderdag begrawe en het eers die aand voor die tyd die dood sertifikate ens gekry.
Nooit sal ek n goeie woord he oor AVBOB Sinoville nie.ek wag nou nog vir n vergadering met die area bestuurder en die tak oor die aangeleentheid.
Sinoville se tak behoort nie eers oop te wees nie
