R
Rentia

1 reviews | Active since Oct 2022

02 Mar 2023, 05:20

Phillip en Petro by Avbob Randfontein

Baie dankie aan Petro en Phillip by Avbob. Baie goeie diens. Die proses was vinnig gewees, Phillip het uit sy pad gegaan om die file van my man in n kwessie van 20 min klaar te maak. Diens was uitstekend gewees. Baie dankie ook aan die manne wat my Man by die hopsitaal gaan haal het, dankie vir julle mee gevoel vir julle mede mens.

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply02 Mar 2023, 11:35
Official
Dear Rentia,

Thank you for taking your time to compliment the staff from the AVBOB Randfontein branch. 

We are pleased to know of the professional funeral service you received and we will provide them with your compliment.

Regards
AVBOB Complaints Department