1 reviews | Active since Mar 2015
Goeiedag op 29 Oktober was ons by Paarl Avbob omdat ons 'n polis daar is. Sy het ons verdeidelik hoeveel ons polisse werd is ens,asook dat op die 1 polis 'n bonus is. <br> Ons het die kiste gaan kyk & dan sluit dit die anne goed in,maar omdat ons ons eie blomme ens gedoen het,werk dit toe minder uit. Die 5de November was ons weer by avbob om 'n voorbeeld van die program te kyk. Daar was 'n misverstand oor die koerant berig & ek het nog gevra vit kwotassies by die Burger,nadat sy dit gekry het wass die bedra op R18000&ek het gese sy mag voortgaan ma nerens was daar gese van die bonus wat toe alreeds ingewerk was by die begraafniss nie. Toe my fne giste aand afgaan,het ek toe vanoggend navraaag gedoen maar Ria het gese die bonus is klaar ingewerk,dws die begrafnis was dan R28000. Wat ek voel nie reg is nie,die klient moet ten alle tye ingelig word veral in hierdie geval. Jy iss hartseer en ng goedjies om t betaal & omdat jy avbob
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.