IJ
Ingrid J
1 reviews | Active since Aug 2009
04 Oct 2015, 16:56
No feedback
Ek het 'n sms na AVBOB gestuur na 'n radio advertensie op Jacaramda FM. Ek is omtrent dadeklik gebel en ek het gevra om deur 'n Afrikaande agent bedien te word. Daar is aan my meegedeel dat dit deurgegee sou word.<br> <br> Tot op datum 3 weke later is ek nog nie ge****ak nie. . Ek het weer 'n sms gestuur met geen antwoord nieWat net weereens bewys dat AVBOB nie omgee oor Afrikaanssprekendes nie - die webtuiste is net in Engels en so ook die konsultante.<br>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
05 Oct 2015, 10:26Hello ijteapot,
Dankie dat u ons bewus gemaak het van u klagte. Ons wil u verseker dat u as Afrikaans sprekende klient net so belangrik is as ons Engels sprekende kliente. Ons het u klagte aan die betrokke afdeling gestuur en sal binnekort met u in verbinding tree.
Vriendelike Groete,
AVBOB Familie

Best regards,
AVBOB Mutual Assurance Society's reply05 Oct 2015, 10:26
Official
Hello ijteapot,