JS
Jakkie S
1 reviews | Active since Feb 2025
11 Mar 2025, 12:42
Mev
Ons het by AVBOB Belville reelings gaan tref by n ene Mnr Andre skegste diens wat ons bog gekry het was n stil verassing so ek wil nie weet as dit n begrafnis was what sou gebeur het nie amper na 2 weke kry ons eers die R3000 na R2000 se oproepe die persoon is al die 22 Feb 2025 oorlede bel vanoggend hoofkantoor eiese afdeling Andre nog nooit n eis In gedien nie sal nooit iemand na AVBOB BELVILLE toe verwys nie wil nie weet as dit n begrafnis was nie wat sou gebeur het nie BELVILLE trek op julle soekies julle maak dat AVBOB n slegte naam kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
26 Mar 2025, 15:31Beste JS,
Ons is regtig jammer om te hoor van u onlangse ervaring met AVBOB. Ons verstaan hoe frustrerend dit moet wees, en ek wil u verseker dat u tevredenheid ons hoogste prioriteit is.
Ons sal binnekort weer met u in verbinding tree om 'n opdatering en oplossing te verskaf. Ons waardeer u geduld en begrip terwyl ons daaraan werk om hierdie kwessie aan te spreek.
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. U terugvoer is vir ons van onskatbare waarde, en ons is daartoe verbind om ‘n positiewe ervaring vir al ons kliënte te verseker.
Vriendelike groete,
AVBOB Klagte-span

AVBOB Mutual Assurance Society's reply26 Mar 2025, 15:31
Official
Beste JS,