1 reviews | Active since May 2016
Geen terug voering
<p>Hulle het my ges***el vir n kwotasie en ek het aangedring dat hulle dit vir my e-mail wat hulle tot nou toe nie gedoen het nie.</p> <p>Ek weet nie hoekom julle mense met swak kommunikasie vereistes aanstel om met die publiek te werk as hulle nie engels behoorlik kan praat nie.dit is net n gebrabbel aan die ander kant en jy kan nie verstaan wat hulle se nie.</p>
Geagte Paulryk1
Ons neem kennis van u klagte en sal u ****ak om die saak op te los.
Vriendelike groete,
AVBOB Klagtes Departement
Geagte Paulryk1
Ons neem kennis van u klagte en sal u ****ak om die saak op te los.
Vriendelike groete,
AVBOB Klagtes Departement
Geagte Paulryk1
Ons vra verskoning vir die vertraging in die verskaffing van die polis inligting.
Die polis inligting is op 21 November 2016 aan u gestuur.
Ons vertrou die saak is nou opgelos.