JZ
Janita Z
1 reviews | Active since Mar 2009
16 Aug 2024, 09:54
Diens in Afrikaans
Moenie enige diens verwag as jy Afrikaans is nie. Ons wag nou al 2 dae vir hulle om ons 'n kwotasie te gee wat ons aanlyn gevra het. Vandag gebel en gevra of ons asb in Afrikaans gehelp kan word. Die foon is in ons oor neergesit.
Dankie MOMENTUM dat julle bereid is om die ekstra myl te stap en ons in Afrikaans te help.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
16 Aug 2024, 11:38Hallo Janita, Ons erken u klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word. Ons neem u terugvoer ernstig op en is daartoe verbind om die probleem spoedig op te los. Ons span hersien tans u klagte en sal so gou moontlik na jou terugkom met 'n oplossing. Ons waardeer u geduld. Vriendelike groete, AVBOB
AVBOB Mutual Assurance Society's reply16 Aug 2024, 11:38
Official
Hallo Janita, Ons erken u klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word. Ons neem u terugvoer ernstig op en is daartoe verbind om die probleem spoedig op te los. Ons span hersien tans u klagte en sal so gou moontlik na jou terugkom met 'n oplossing. Ons waardeer u geduld. Vriendelike groete, AVBOB
JZ
Janita Z's updateReviewer Update
29 Jan 2026, 18:53Dit is nou al Januarie 2026 en ek dink die moontlikheid dat iemand na my gaan terugkom met 'n oplossing is nou baie skraal. Dus het ek voortgegaan en Momentum se diens aanvaar.
JZ
Janita Z's update29 Jan 2026, 18:53
Reviewer Update
Dit is nou al Januarie 2026 en ek dink die moontlikheid dat iemand na my gaan terugkom met 'n oplossing is nou baie skraal. Dus het ek voortgegaan en Momentum se diens aanvaar.
AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
10 Apr 2026, 14:14Geagte JV,
Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons neem kennis van u terugvoer en is opreg jammer om te hoor van die frustrasie wat u ervaar het, veral met betrekking tot diens in Afrikaans.
Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Vriendelike groete

AVBOB Mutual Assurance Society's reply10 Apr 2026, 14:14
Official
Geagte JV,