1 reviews | Active since Sept 2021
Confirmation Message *Business Name:* Avbob *Review:* Uitstekende diens ontvang vanaf Avbob Centurion en Avbob Witbank
Confirmation Message *Business Name:* Avbob *Review:* Uitstekende diens ontvang vanaf Avbob Centurion en Avbob Witbank. Beveel hulle 100percent aan vir almal! Het my pa binne minute kom haal by die hospitaal. Personeel was netjies, vriendelik en behulpsaam. Alles was mooi aan my verduidelik. Avbob het gehelp met die sterte sertikaat wat klaar soveel druk van ons af gevat het. My pa was vervoer vanaf Avbob Centurion tot by Avbob Witbank soos ons graag wou he. N nuwe moderne voertuig was gebruik om die kus te vervoer. Pamflette was netjies. Reelings was alles in plek. Binne 2dae het ons my pa se as gekry in n mooi kussie met n pragtige naam plaatjie. Baie dankie Avbob dat julle ons in die hartseer tyd so mooi gehelp hetm
Dankie dat u die tyd geneem het om die personeel van ons Centurion en Witbank tak gekomplimenteer het op grond van die diens wat u ontvang het.
AVBOB-span
Dankie dat u die tyd geneem het om die personeel van ons Centurion en Witbank tak gekomplimenteer het op grond van die diens wat u ontvang het.
AVBOB-span
