HB
Hennie B

1 reviews | Active since Feb 2025

14 Sept 2026, 09:50

Bad client service from Avbob

1. Goei more vertrou dat dit goed gaan daar by Afbob. 2. Hier is al my verwysings waar ek vra wat is die antwoord: maar nee geen maar geen terugvoering nie en dit laat 'n uiters na smaak in ons gemoed: 3. Op die 13 Augustus 26 is ons gevra om WEER die dokumente deur te stuur wat wel gedoen is. Hier volg die datums: 22 Mei 26 eerste aansoek, 18 Jun 26 navrae, 9 Aug 26 navrae, 11 Aug 26 navrae, 13 Aug 26 navrae, 18 Aug 26 navrae, 04 Sep 26 navrae. 4. Dink julle dit regverdig om ons so te bahandel aangesien my vrou al jare 'n klient van Avbob is. 5. Dit is vir my uiters swak kliente diens.

groete

Hennie en Amanda de Bruin

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply15 Sept 2026, 08:59
Official
Liewe HB,

Ons is regtig jammer om te hoor van jou onlangse ervaring met AVBOB-beleid. Ons verstaan hoe frustrerend dit moet wees, en ek wil jou verseker dat jou tevredenheid ons grootste prioriteit is.

Ons span het jou klagte aangeteken en doen tans deeglike ondersoek na hierdie saak. Ons sal binnekort met jou in aanraking kom om 'n opdatering en oplossing te verskaf. Ons waardeer jou geduld en begrip terwyl ons werk om hierdie saak aan te spreek.

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Jou terugvoer is van onskatbare waarde vir ons, en ons is daartoe verbind om 'n positiewe ervaring vir al ons kliënte te verseker.

Vriendelike groete,
AVBOB Klagtespan

Best regards,