MDWE
Marinda De Waal Erasmus

1 reviews | Active since Nov 2017

26 Jul 2019, 22:16

Avbob Wolmaransstad

Dankie aan Reinhard en sy span van Wolmaransstad Avbob. Julle het uit julle pad gegaan. Ons wardeer dit.

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply30 Jul 2019, 09:10
Official

Hallo Marinda E,  Dankie dat u die tyd geneem het om AVBOB Wolmaransstad te komplimenteer. 

Ons is bly om te weet dat hulle u op 'n prominent manier bygestaan het.

Ons sal die tak van u kompliment inlig.  Vriendelike groete,  AVBOB Klagtesafdeling