AP
Ansie P
1 reviews | Active since Sept 2024
04 Sept 2025, 15:30
AVBOB REWARDS
Baie dankie aan AVBOB wat my in Afrikaans kon help om my e-pos adres op te dateer en om my aanteken besonderhede by hulle "Rewards" reg te maak en ook my "rewards" te "claim". Dankie vir die verduideliking van my polisse.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
04 Sept 2025, 16:22 Geagte AP,
Ons is opreg dankbaar vir u vriendelike woorde en positiewe terugvoer oor ons dienste. Dit is wonderlik om te hoor dat ons aan u verwagtinge kon voldoen en u 'n positiewe ervaring kon bied.
U komplimente beteken baie vir ons span, en ons is daartoe verbind om voort te gaan om uitstekende diens aan al ons kliënte te lewer.
Baie dankie dat u weer die tyd geneem het om u gedagtes met ons te deel.
Met vriendelike groete
Die AVBOB-span

Best regards,
AVBOB Mutual Assurance Society's reply04 Sept 2025, 16:22
Official
Geagte AP,

Ansie P's updateReviewer Update
04 Sept 2025, 16:27Dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om met julle ****ak te maak.
AP
Ansie P's update04 Sept 2025, 16:27
Reviewer Update
Dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om met julle ****ak te maak.
AVBOB Mutual Assurance Society's replyOfficial
05 Sept 2025, 13:37Geagte AP,
Groot plesier.
Groot plesier.
Best regards,
AVBOB Mutual Assurance Society's reply05 Sept 2025, 13:37
Official
Geagte AP,
Groot plesier.
Groot plesier.
Best regards,