AB
ANNIS B

1 reviews | Active since Sept 2014

23 Mar 2015, 06:15

AVBOB POLISE

Goeie More Ilona Chester

Ek is Baie ongelukig om dat ek nog sulke briewe kry,ek weet ek het die polise gekanseleer en julle het ook bevestig dat hy wel onaktief is.kyk asb wat is die probleem en laat wees my.

Dankie

A J De Bruyn

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply22 May 2015, 11:16
Official
Hello kdebruyn,

Geagte Mnr de Bruyn, dankie dat u ons attent gemaak het op die klagte.
Ons Klagte afdeling het u saak ondersoek en u telefonies van die uitkoms verwittig.

Ons vertrou dat die klagte bevredigend afgehandel is.
Sou u enige verdere navrae in die verband h? kan u gerus 'n e-pos stuur na *** of 'n faks na ***.

Best regards,