jT
johan T

1 reviews | Active since Jun 2021

21 Aug 2024, 12:41

Avbob mutual assurance society

More ek het avbob gebel om my aftrekorder te aktifeer 10 min aangehou in afrikaans geen antwoord weer ges***el in engelse opsie maar persoon gese kan nie help nie probleme met rekenaar gaan my deursit na ander agent maar glad niks gebeur nie ek het self help opsie probeer maar kry nie otp van avbob af nie kan nie kla oor diens nie want daar is nie diens nie

0
Replies (1)
AVBOB Mutual Assurance Society
AVBOB Mutual Assurance Society's reply22 Aug 2024, 15:24
Official
Hallo Johan
 Ons erken u klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word. Ons neem u terugvoer ernstig op en is daartoe verbind om die probleem spoedig op te los. Ons span hersien tans u klagte en sal so gou moontlik na jou terugkom met 'n oplossing. Ons waardeer u geduld. Vriendelike groete,AVBOB