CB
Cecilia B

1 reviews | Active since Jan 2026

20 Jan 2026, 14:19

BEGRAFNIS

Baie dankie aan Chandrie en Avbob Nigel se span vir die bystand en hulp met my man se hantering van begrafnis . Dankie vir jul ondersteuning ons was ophoogte gehou met al die rëelings waardeer julle, veral in die Kerstyd wat meeste plekke gesluit was. Bronkhorst gesin

0
Replies (0)