HL
HERMANUS L

1 reviews | Active since Nov 2011

19 Jun 2015, 13:14

Vals inligting

Hulle tak het my gebel om my te laat weet ek kan opgradeer ek is al n klient by hulle vanaf 2003.Ek het die dame gevra wat kos smart L pakket sy het my ingelig dit kos R779 min wetende dat die bedrag n samung galaxy S6 insluit van R219 n maand kos.Sou sy my vooraf gese het dat die foon my R219 gaan kos per maand en die volle uiteensetting gegee het van hoe dit werk,so ek verseker n goedkoper foon gevat het.Ek voel daar is inligting weerhou van my en hulle hou net hulle storie dat ek gese het dis reg,net omdat ek geglo het dia wat die pakket my kos en dat die foin verniet is.<br> Ek kan die saak nie net so los nie.

0
Replies (1)
Autopage
Autopage's reply19 Jun 2015, 14:23
Official
Hello m****,

We would like to thank you for bringing your concern to our attention.

Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.

We apologise for the inconvenience caused.

Kind Regards
Altech Autopage Cellular

Best regards,