1 reviews | Active since Apr 2015
upgrade van foon ****rak en simswop ***
Ek is oorgeplaas vanaf Nashua mobile na mtn en cell c..MTN goeie diens gekry in Bloemfontein .Dankie maar Autopage in Aliwal Noord upgrade gedoen nmaand gelede ,gevra vir Samsung S5 maar kry n A5 hulle wou hom nie terug neem nie want ek het perongeluk die boks oop gemaak goed hulle moes n sim swop doen van cell c na mtn omdat ons in ons area geen konstante sein het nie ,na 3 weke en baie raas kry ons die mtn sim kaart n week verder is die sim nog nie geaktiveer nie,wat nou hoe lank nog ek her help desk ges***el ,alles vertel en geen dien verder.kan ek nou maar die foon en sim gaan terug gee en aandring dat die ****rak gekanseleer word,ek kan vandag die ****rak by mtn Bloemfontein uitneem ...Help asb ek is n pensionaris.my ****ak no is *** Coen Roux en ek woon in Aliwal Noord die
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage