hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

13 Mar 2015, 12:52

Upgrade

wie de hel dink altech auto page is hulle wil my ****rak opgradeer doen dit 6/3/15 kry n mail om te se foon word afgelewer 10of11/3/15 s***el in stuur epos boodskappe praat met n Dyne hy kanselleer sommer my upgrade wie die vok dink hy is hy om dit te doen s***el in op13/3/15 praat met n konsultant sy se my upgrade gekanselleer wil met haar bestuur praat hou aan voken 20 minute wie die donder dink julle is julle om te maak wat julle wil met ons die kliente wat julle maandelikse salarisse betaal en wie dink colin swarts is hy om nie terug te s***el as daar boodskappe vir hom gelos word nie is hy te goed vir die kliente en soos ek nou die complaint instuur hou ek al 20 minute aan om met n voken bestuurder te kan praat hoeveel meer oproepe moet ek maak

0
Replies (1)
Autopage
Autopage's reply13 Mar 2015, 14:57
Official
Hello gatvol met diens,

We would like to thank you for bringing your concern to our attention.

Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.

We apologise for the inconvenience caused.

Kind Regards
Altech Autopage

Best regards,