1 reviews | Active since May 2011
Sukkel al maande
Kan u my asb. help
My rekening by Autopage was altyd R128.99 van af die begin.
Ek verstaan die sim insurance het van R3.95 na R5.26 op gegaan in September laas jaar wat my rekening R131.21 maak.
Hier is 'n opsoming van my rekening van daar af tot nou.
Sept R131.21
Okt R130.48
Nov R130.48
Des R130.48

Jan2015 R208.07
Feb R174.49
Maart R174.49
April R174.49
Mei R174.49

My Blackberry EMAIL Bis was altyd R13.15 van die begin tot Desember 2015 toe eweskielik verander hul dit na Blackberry Bis in Januarie wat R51.75 kos.
Ek was by die kantoor in Brecken city alberton het met Jessica gepraat. Die Glen tak het intussen toe gemaak waar ek die ****rak uit geneem het.
Sy het gese sy sal vir my 'n navrae in sit.
Toe ek hul 2 weke later bel toe se hul vir my HQ soek my oorspronklike ****rak voor hul dit kan reg maak. Hul moet dit sekerlik op hul rekenaar he met my celll nr as ref. My ****rak is onder YEBO4LESS TOPUP 99.

Kan u vir my help om die saak op te los asb.
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage