CK
Carina K

1 reviews | Active since Dec 2015

01 Dec 2015, 15:26

Struggle to cancel

Ek het lank 'n selfoon ****rak deur Autopage by cell c... Ek wil dit kanselleer en op prepaid wees. Ek kyk toe en sien die ****rak verval 19 November en hulle s? mens moet 'n maand kennis gee. Ek gaan gee toe kennis 19 Oktober. 19 November gaan my foon toe nie oor op prepaid nie.... Die persoon wat my gehelp het werk toe ook nie meer by Autopage Faerie Glen nie. Hulle s? toe die ****rak gan aan tot die kalender maand 30 November om is. Vandag kry ek sowaar nuwe maand se data en airtime. Die een by autopage s? die \cancellation failed"";maar kon nie 'n bewys gee dat dit einde Desember sal gekanselleer wees nie Ek bel toe v customer services en hou 12 min aan.... Geen oplossing steeds. Ek hoop dit kan hier opgelos word. Baie Danki"""

0
Replies (1)
Autopage
Autopage's reply02 Dec 2015, 17:02
Official
Hello Carinaq,


We would like to thank you for bringing your concern to our attention.

Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.

We apologise for the inconvenience caused.

Kind Regards
Altech Autopage

Best regards,