hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

12 Jan 2016, 15:35

Slegte diens

S***el in om te hoor van my upgrade word meegedeel dis deer menlyn tak gedoen ek moet menlyn s***el nommer bly net ly die eerste dame darem behulpsaam s***el seker 5 keer word afgesny het bewyse van dit s***el weer seker 5 keer kom by n ander persoon uit bly my in rede val al wat sy se sy sal n email stuur na menlyn ek se ek wil my ****rak kanselleer sy se ek mag nie dis my reg om dit te doen as ek geen terugvoering kry nie sit foon in my oor neer dink ek skuld haar iets sy skuld haar kliente beter diens ons betaal julle salarisse julle werk nie verniet nie as sy rerig meer behulpsaam was sal ek meer ordentlik teen haar opgetree het maar van die eerste woord gewissels is was sy nie lus om my te help nie so kanselleer maar my upgrade kry beter personeel of stuur hulle om te leer hoe om met kliente te werk ek het altesaam 20 oproepe gemaak in n halfuur elke **** afgesny my rekening nommer is *** HL Stoltz kom al so lang pad saam julle en kry die *** diens vandag uiters teleerstellend

0
Replies (0)