SJ
Sandra J

1 reviews | Active since Mar 2014

05 May 2015, 16:20

Pieter het die ekstra myl geloop om ons te help

Ons het 'n data -rekening van oor die R400 in des gekry. Pieter en sy vrou Wilmien het die probleem op die sisteem herstel, maar Jan'15 kry ons weer 'n data rekening van oor 'n R1000. Weereens het hulle die regte data op die sisteem ingesit, maar Feb'15 was die data rekening oor die R3000. Pieter het 'n \complain"opgestel en deurgevoer. Autopage het ons middel Apr ge****ak met die blye nuus dat hulle R4897.42 op ons rekening gaan terugskryf. <br> <br> Baie dankie vir al jou geduld"

0
Replies (1)
Autopage
Autopage's reply08 May 2015, 11:57
Official
Hello Sandra Jacobs,

Thank you for taking the time to express your gratitude in letting us know of your appreciation.

We continuously strive to provide the best customer service to our clients.

Kind Regards
Altech Autopage