1 reviews | Active since Aug 2013
Ek het die 10de Februarie 2015 my Sony Xperia Z3 by Autopage Greenstone, by Keith, ingehandig omdat die skerm gekraak het. Na vele opvolg werk van my kant af en geen terugvoering van hulle nie, het ek vandag besluit om my klagte na Beeld tot u diens te stuur.<br> Dit is n versekerings eis. Ek het sopas weer met hulle telefonies ges***el net om te hoor hulle weet nie wat van my foon geword het nie. Ek het alle bewyse dat ek my foon by hulle ingehandig
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.