1 reviews | Active since Mar 2015
Goeie dag

Ek is tans moeg om in engels te soebat vir reaksie so ek doen dit nou in afrikaans.

Ek was 'n klient van Nashua mobile van Potchefstroom hulle het toegemaak en so het Autopage al die kliente oorgeneem. Ek het 'n selfoon ****rak by hulle gehad vir die vogende R203-00 per maand vir 100 min, 100 sms/mms en 600 mb Data ' maand. Vanaf Desember 2014 het Autopage besluit hulle trek sommer R250-00 van my bankrekening af en ek kry nie meer 600 mb data nie maar net 100 per maand. Vanaf 2 Januarie 2015 s***el ek om hierdie probleem op te los. Hulle het vir my 'n sms gestuur wat lui dat hulle dit sal regstel. So moes ek weer vroeg in Februarie sakel sonder enige sukses. Die dame wat my bygestaan het was bonop baie ongeskik en wou by my weet hoekom wil ek meer data h? want ek het nog baie. Ek wil graag ontvang waarvoor ek geteken het op 'n ****rak. Wat staan my te doen. Ek het nie 'n ****rak met Autopage nie kan ek die aftrekorder gaan stop by my bank aangesien ek nie kry wat my toekom nie. Wat gaan hulle omtrent die saak doen.

Ek hoor graag van hulle

Wilna Esterhuizen
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.