1 reviews | Active since Apr 2015
Vandag 18 Julie is my diens op sel no *** weer opgeskort aanesien my rek nie betaal is nie .Ek het Gedurende april met die vorige probleem my bank besonderhede en email aan die werkers hiet in aliwal noord gegee op hulle aanvraag aangesien die premie deur n aftrekorder sal gaan ek het my toestemming en al die besonderhede wat hulle wou he gegeen .ek het ook gevra dat daar vir my n staat gemail moet word en ook n sms gestuut wordek moes so klomp[ geld betaal vir premies.<br> Ek is regtig moeg vir die swak diens van die personeel hier in Aliwal ,terwyl ek vandag in die winkel was ,was daar nog mense wat kom kla het.die bestuurder is nooit in die winkel nie en as sy daar is raak sy net weg terwyl mens daar is,Ek wil daarop aandring dat die ****rak maar gekanseleer word en ek hom ook oorneem na my ander ****rak by MTN Die ****rak wat die probleem het oes ek vandag weer R700.00 betaal maar ongelukkig sal hulle hom eers Maandag kan aans***el,ek is n hartleier en enige iets kan enige tyd gebeur dan sit my vrou met n tel wat opgeskort is<br>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.