1 reviews | Active since May 2015
J M Du Plessis Rekening 1.***5 ****rak 24 mde
Ek het ****rak op bogenoemde nr in Junie 2014 aan gegaan en vanaf ek tablet ontvang het, kon ek geen \apps"aflaai nie antw \""No connection retry\"" Ek was by verskeie takke en hulle kon nie probleem oplos nie. Ek was in November 2014 by Somerset Mall tak waarop hulle gese het ****rak is R48-07 oor en ek moet dit verander na \""top up\"". Die einde Desember 2014 het daar R2419 vanaf my rekening gegaan sonder enige rekening bewys. Daarna het ek verskeie navrae aan hulle gerig met emails vir gespesifiseerde rekening en op 16 Februarie 2015 het hulle geskrewe brief met my handtekening en afskrif van id aangevra.Ek het debiet terug gestuur aan hulle. Op 20 Februarie 2015 het ek dit na hulle gefaks *** 13.34.Tot hede het ek geen state ontvang en net email gekry dit is data wat gebruik is. Ek het op 9/2/2015 en 5/3/2015 R300.00 pm in betaal. Ek sal dit waardeer indien u my kan help"
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage
