CV
Chrizelda V

1 reviews | Active since Mar 2015

11 Aug 2015, 10:16

Geen data of airtime

Vandag is die 11de Aug 2015 en ek het geen data of airtime nie maar ek moet betaal.<br> Volgens my is dit ****rak verbreek en ek sal nie langer met die ****rak sit nie dit is nou die 3de keer wat ek met hulle sukkel om my 1gb wat ek by gesit het die dag wat ek opgradeer het. Wat is die punt dat ek betaal vir data wat ek nog nie gekry het nie. Die ****rak mors my tyd en geld want ek moet die heeltyd bel om te hoor waar is my 1gb data.<br> Ek weier om verder my ****rak te betaal. Die ****rak is geld mors en tyd mors. Die diens by die Welkom tak is van so aard dat ek eerder nie wil bel nie want niemand weet wat daar aan gaan nie.

0
Replies (1)
Autopage
Autopage's reply12 Aug 2015, 15:21
Official
Hello ChrizeldaViljoen,

We would like to thank you for bringing your concern to our attention.

Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.

We apologise for the inconvenience caused.

Kind Regards
Altech Autopage