1 reviews | Active since Aug 2015
Ek het al tevore n klag gele en nog steeds nie n bevredigende antwoord gekry nie. Daar is aan Vodacom n navrae gestuur om te kyk op watter sites ek was om die hoeveelheid datas wat hul se ek gebruik het in Maart 2015 van R90000 00 te regverdig. Hul terugvoering is dat hul niks kan retrieve vir die maand nie ek kan mos nie iets betal as ek nie bewys het nie wat nou. So is my MTN no nog steeds geblok en net omdat dit n saamgestelde rek is en ek betaal elke maand n bedrag aan Autopage en hul het my oorhandig aan Nudebt
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.