1 reviews | Active since Nov 2014
cell phone
Ek het n ****rak foon by Autopage. laas jaar het my Samsung S4 gebreek, ek het die foon by vanderbijlpark tak ingegee vir die assuransie. Hulle het laat weet dat hulle nie die foon kan reg maak nie en dat ek 'n nuwe foon moet kies. ek het die Samsung S5 gekies en het dit november gekry. Ek het Januarie die foon neer gesit toe kraak sy screen ek het dit by die vanderbijlpark tak ingegee en iemand daar het die foon gesteel ek het die hoofkantoor en die assuransie laat weet die foon is gesteel. Hoofkantoor het ges? ek moet n diefstal saak oop maak ek het na vanderbijlpark tak toe gegaan en gese ek gaan n diestal saak oop maak en hul het vir my n nuwe S5 IMEI *** die 28ste Januarie 2015 gegee maar het nie papier werk of die foon se boks gegee nie hulle soek die ou S5 se goed. ek het hoofkantoor en die assuransie gebel met die nuwe foon se inligting. My S5 het geval en die screen het gebreek. ek kan die foon laat reg maak by Samsung maar hul kort n bewys van aankoop. ek het vir hoofkantoor gevra vir die bewyse hulle het nie eers rekort dat ek 'n S5 het nie. Ek sukkel al meer as 'n maand met Autopage.
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage
