1 reviews | Active since Jun 2019
Cell C Broadband/Uncapped Wifi
Goeie dag
Ek wil net noem dat Andre Bester van Cell C Broadband (Plattekloof, Kaapstad) het vir ons die beste en vinnigste diens wat ek al ooit gekry het van enige iets, gegee.
Ons was in die mark opsoek na Uncapped Wifi, Andre het my persoonlik ge****ak dinsdag oggend en alles verduidelik wat hulle pakette behels en pryse. Ons het die aansoek vorm voltooi wat vir ons gestuur is - en binne 2 dae het ons Uncapped wifi by ons woning (vanoggend het Andre sy instalasie kom doen) - Andre het alles gereel by Vuma vir instalasie, die Roeters bestel en sy instalasie kom doen (alles het in 2 dae gebeur), hy hou mens ook konstant opdatum oor staan van sake. Hy het ook n persoonlike verhouding met sy kliente waar ek hom teen enige tyd kan ****ak of whatsapp sou ek enige verdure vrae het of hulp nodig het.
Andre, jy het baie trots in jou werk en is jy nog van die min mense daar butie wat menslike verhoudings bou en diens. Well Done aan jou vinnige en vriendelike diens en glo ek ons gaan nog n ver pad stap.
Ek hoop dat Cell C sien wat ons in jou sien en dat hulle seker maak hulle kyk mooi na jou.
