1 reviews | Active since Jun 2015
Betaal vir diens wat ek nie ontvang nie
Gedurende September 2014 is ek telefonies ge****ak aangaande n tablet en data pakket van Autopage. Ekt die aanbod vir die pakket aanvaar en ontvangs van die tablet geneem vroeg in Oktober. 4 Besigheids dae na ek die tablet ontvang het was my sim egter nognie geaktiveer nie en ekt Autopage in kennis gestel dat ek nie meer belang stel in die pakket nie, siende dat hulle nie die diens kan lewer wat aan my belowe is nie, en gevolglik is die tablet aan hulle terug besorg. Sedertdien word die maandelikse koste vir die betrokke tablet en data steeds by my bankrekening gedebiteer. Ekt my naaste Autopage tak (Vredendal) probeer ****ak, maar dis eenvoudig onmoontlik om die tak telefonies te bereik, siende dat die telefoon oproepe nie geantwoord word nie. Intussen het ek al 200km afgel? om persoonlik na Vredendal se tak te gaan, met bankstate as bewys van die onnodige debiete. Ekt in totaal al ure telefonies, op my onkoste, spandeer na Autopage se inbelsentrum, maar al resultaat vanaf Autopage tot dusver is le? beloftes en soms onbekwame arrogante konsultante. En vir die afgelope AGT maande word ek gedebiteer vir diens wat ek nie ontvang nie. Dis pateties om die minste te s?, en ek is KEELVOL
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage Cellular
We would like to thank you for bringing your concern to our attention.
Your request is being attended to and we will be in contact with you to provide feedback.
We apologise for the inconvenience caused.
Kind Regards
Altech Autopage Cellular
