pT
paul T
1 reviews | Active since Nov 2015
07 Jan 2016, 13:37
Bad Service
Autopage. Billing. Ek is moeg vir swak diens. GATVOL. Toe my data ****rak op gradeer is was die produk nie tenvolle aan my verduidelik nie. En da het n groot rek gekom. Weens dit is my Lyne aggesny en ek het op 4 November ****ak gemaak met auto page waarby n krediet nota aan my belowe is. My Lyne is oop gemaak. Dit is ook genoem dat die probleem nie weer sal occur nie Raai wat my verdomde Lyne is talle kere weer gesny en ek het duisende rande se lug tyd uit gebel want mens moet 10 keer bel waarby 9 kere mens afgesny is. Ek is nog nooit terug ges***el nie en die probleem nie uit gesorteer nie EK IS GAT VoL stel my probleem reg of kanseleer my ****rak<br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)