RP
Ronel P

1 reviews | Active since Jan 2016

11 Jun 2016, 16:17

Klagte oor paneelklop werk

Op Maandag 30/05/16 neem ek my voertuig Ford Figo met reg. HHD 643MP na Auto Magic Witbank paneelkloppers vir herstel werk na die Versekering gese het ek most him soontoe vat. Ek lewer my voertuig voor 9 soos ooreengekom. Ontvang daarna n SMS om te se ek kan my voertuig op 03/06/16 wees kom afhaal. Op die datum bel ek en word daar gese hulle het n probleem met die lig. Ek kan Dinsdag 07/06/16 my kar kry. Na ek weereens bel uitvind het hulls 110 ander verskoning ek kan Vrydag 10/06/16 my kar kry. Weer bel ek on uit the bind van die voertuig waar ek belowe is die voertuig is amper gereed. Ek we toe as ek teen 12 uur nie my voertuig kry nie neem ek verdere stappe. Teen 11 word ek gebel en gese ek kan nog nie die voertuig kry nice met nog verskonings. Ek we toe as ek teen 5 uur nog niks het is daar moeilikheid. So bel hulle my man en se aan hom dat hy (Johan Naude) vandag Saterdag 11/05/16 self die voertuig aan ons sal besorg. Om 11 uur bel ones en we die voertuig is oppad sal adres key wanneer hulle naby is. Dis reeds 16.30 en nog steeds been voertuig en been antwoord wanneer gebel word. Die ****ak nr is as volg. ********** /4964/8183 of ********** . My claim nr is SHS ********** 2649. Instansie waar ek verseker is, is Standard Insurance Limited (pty). Plek waar voertuig staan is Auto Magic Witbank.

0
Replies (1)
Automagic
Automagic's reply21 Jun 2016, 07:24
Official

Good Morning

Our Customer Care Centre will contact you asap.

Regards