1 reviews | Active since Jul 2022
What discussed service Auto Magic Centurion Sal nooit in my hele lewe ooit my kar Auto magic Centurion toe vat nie julle vat kanse lieg dan as kliente vra vra dan raak julle onbeskof en kwaad as ons deur julle **** sien kanseleer somer my goed en se kan nie meer dit reg maak nie, dis F#& wat julle doen 3 weke van my tyd gemors😡net om my kar meer te beskadig om van my versekering af te claim unseen damages wat julle waar kry???? Hukm BMW dan nie die skade ook gesien ni kar was eers by hulle en dan bo alles het julle dit probeer reg maak net voor ek my kar kom haal het vandag.. Julle doen die versekering en julle kliente in😡 bly weg van die plek af!!!! Dis hoe my kar lyk na 3 weke se staan en dan wil hulle nog die bonet replace vir wat en my Fenders wat julle eerste beskadig het sleg!!!!
Ekt my kar verwyder van die mense af!!!!
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.