LF
Lu-handri Fourie
1 reviews | Active since May 2019
17 Nov 2020, 13:42
Eeste kar koop
Ek sal nie hulle vertrou nie ek het n kar gekoop en wat hulle ****rak se en bank se is nie die selfde nie .
Hulle wou nie my deal trug trek nie die management het seker gemaak hulle is nie daar om my te help nie .
Hulle het false inligting deur gegee aan bank(MFC) en aan my nou sit ek met n kar (Volkswagen up 2017 ) betaal hom al 3 jaar en skuld nogsteeds R2969 en het kar vir R174300 gekos en ek se weer ek betaal die kar al vir 3 Jaar .
Ek wil net seker maak dat as jy vir die eeste keet n kar koop wees bitter versigtig want darie mense het 'n saak met jou so lank hulle n deal kry en hulle geld maak die mens nie saak nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)