KS
Keanan S

1 reviews | Active since Jan 2023

30 Jan 2023, 20:00

Complaint

Hello my naam is Keanan Salters ek het n probleem met hierdie Company,ek het n Kar gekoop en Binne in my 6 maande het die Kar gebreuk hulle het die Kar kom haal die 26ste December en ek het steeds nie die Kar trug gekry nie hulle het laat weet Dat die skade R38000 is en die warranty het net 12000 uit betaal,hulle het nie weer trug gekom namy toe nie en nou weet ek nie waar ek staan nie en more trek hulle hul geld af vir die kar

0
Replies (1)
Auto Pedigree
Auto Pedigree's reply31 Jan 2023, 10:22
Official
We apologise for the inconvenience suffered and assure you we will strive to provide you with the customer service you deserve. We will be forwarding your complaint to Mr. Pieter Claassen. He is the Regional Manager for the region under which the George branch falls, and we will request him to get involved and to supply feedback on the complaint. 
 
 Regards, 
 
 Auto Pedigree Customer Service