JV
Johan V

1 reviews | Active since Jul 2016

25 Jul 2016, 07:55

Can't complain about the service... There ain't NONE!

NEVER, NEVER, NEVER EVER WILL I BUY FROM RUSTENBURG AUDI AGAIN OR ADVICE ANYONE TO DO SO!

Here are my complaints and no one seems to be able to help me!

1. Reverse camera werk nie
2. Park sensors werk nie
3. Park sensor indicator sit nie af nie.
4. Alarm gaan vir niks af nie (Nog net een keer gebeur)
5. Daytime left front light skielik stukkend en dan weer weer reg (Nog net een keer gebeur)
6. Console buttons either sticky or very worn out.
7. Software upgrade/ update.
8. Wag nogsteeds vir front foglight cover.
9. en spaar sleutels.
10. Panels onder die kar net agter die voorwiel is los... kort 'skroewwe' altwee kante DIE GOED WIL AFVAL!
11. Brakes squeal... Baie embarrassing om met my 'nuwe' kar iewers my entrance te maak.
12. Op niks van die bogenoemde het ek antwoorde nie van enige een gekry nie.
13. Gister in die ry toe sit die radio en screen sommer net af en aan... die display het nie in console ingegaan nie.
14. Ek het gevra of die warranty wat ek uitgeneem het van die goedjies sal cover en hulle het ja gesê , maar hulle sal uitvind... nog niks.

0
Replies (0)