1 reviews | Active since Jan 2016
BAD service
Ek het n booking gehaad by audi menlyn vir die 7de april 2016 vir repair .het my TT woensdag middag vir hulle gevat.hulle sal i diagnosis doen om te kyk wat is vout en charmine sal my dan laat hoeveel dit sal kos.het 09:00 gebel charmine was besig sal my trug bel,niemand het gebel ek 12:00 weer gebel charmine het gese hulle is besig met die kar,ek het 16:00 gebel om te hoor wat is wat want niemand hou jou op hoogte nie,charmine was weer besig en sou my trug bel,weer het niemand gebel nie???ek het 17:00 gebel en met charmine gepraat sy het gese sy het all die papier werk en hoeveel dit gan kos sy sal my nou trug bel want sy het ander mense nou by haar tafel...sy het weer nie trug gebel nie???die diens is baie baie swak.hoeveel keer moet ek bel voordat ek trug gebel word?????!!!!!as julle my nie wil help nie se my dan vat ek my kar na i ander plek wat my wil help en omgee oor cliente diens!!!!!
