MA
Magnus A

1 reviews | Active since Mar 2009

08 Feb 2016, 17:35

Slegte Kommunikasie

Geagte ATKV

Tenspyte daarvan dat ons julle gereeld besoek, vind ons vandag dat my vrou en kinders wat vir 'n nag oorslaap, nie toegelaat word om die gronde te betree tensy hulle ****ant betaal nie.

Daar was GEEN MAAR GEEN vooraf reeling getref met hulle nie en die wagte het daarop aangedring dat my vrou met haar moeder en 3 kinders moet omdraai om te gaan geld trek.

Ek kan nie begryp hoe julle, julle kliente soos skurke behandel nie - ek is voel verontreg!

0
Replies (2)
ATKV
ATKV's reply09 Feb 2016, 15:07
Official
Hello zabzoo,

Dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het.

Dit is altyd vir ons sleg om uit te vind dat ons gaste nie 'n positiewe ervaring by ons gehad nie. ATKV-beleid bepaal dat geen sleutels of permitte oorhandig word alvorens die volle rekening nie vereffen is nie. Die inligting word gekommunikeer op die besprekingsdokument wat aan gaste gestuur word na die bespreking gemaak is.

Omdat die behoefte al groter raak is ons reeds besig met 'n ondersoek om 'n koordlose kredietkaart masjien by die hoofhek te plaas om soortgelyke situasies (waar gaste nie ****ant by hulle het nie) in die toekoms te voorkom.

ATKV policy states that no keys or permits are handed over before the full account is settled. We are already engaged in an investigation to take a wireless credit card machine, after business hours, to the main entrance to avoid similar situations where guests do not have cash to pay outstanding monies.

MA
Magnus A's update27 Jan 2017, 10:23
Reviewer Update

This is an old review; but I must compliment ATKV because we've been there several times after this incident noticing that they do have a Card Machine at the gate for late arrivers. Thank you ATKV - Klein Kariba.