kH
kobus H

1 reviews | Active since Apr 2012

04 Apr 2016, 09:53

Resturant diens

Ons wou woensdag 30Maart gaan uit eet by drakensville resturant. Hulle het 'n ete van die dag menu gegee wat net een ete op het en nadat ek vir ander etes vra is daar gese dat ek geroosterde brood kan bestel.
Drie verskillende persone het bevestig dat ek net die ete van die dag kan bestel.

Hulle wou my forseer om die ete van die dag te bestel en het geweier om enige ander te voorsien soos van hulle normale menu.

Dit is eenvoudig onnosel van die resturant om te verwag dat almal met die ete van die dag tevrede sal wees. Dit is ook beledigend teenoor die kliente om as alternatief net geroosterde brood te wil bedien.

Ons het op die ou einde koekies ensovoorts te koop omrede die enigste ander eetplek ook reeds toe was.

0
Replies (1)
ATKV
ATKV's reply08 Apr 2016, 14:10
Official
Hello kobusherbst,

Dankie vir u terugvoer.

Ons vra byvoorbaat omverskoning vir u ervaring by die restourant.

Ek stuur u klagte na die oorbestuurder en ons gee so spoedig moontlik terugvoer.

Groete