HB
Hester B

1 reviews | Active since Feb 2014

12 Nov 2015, 18:15

Restuarant gesluit vir volle dag by Goudini oord.

Hiermee wens ek my verleentheid by ATKV Goudini Oord aan julle te noem.Ons het twee aande by Goudini bespreek.My vrou het verjaar ek ek sou haar die twee dae bederf by die restuarant (wat op die oord volgens hul Internet blad) op die oord beskikbaar is.Daar aangekom het die dame by die kantoor gladnie genoem dat die restuarant die 29st gesluit sal wees nie.Ons het wel die aand van die 28st by verskeie personeel verneem die restuarant en wegneem etes sal die hele volgende dag gesluit wees.Volgens du Toit was die restuarant wel die aand oop maar glo my dis seker oop gemaak vir mense wat gekla het.Wat n lekker wegbreuk sou wees het in een onaangename tyd geeindig.Wie bring kruideniersware saam indien jy van n restuarant wil gebruik maak.Volgens du Toit is slegs n selfsorg eenheid aan my verkoop.....so alles op die oord kan toe wees en swembadens kan leeg wees dan moet ek nog tevrede wees!Nee man dis nou swak diens op sy beste!!!

0
Replies (1)
ATKV
ATKV's reply16 Nov 2015, 09:28
Official
Hello rapporteer,

In terme van u besoek aan ons oord, vra ons omverskoning dat ons nie aan verwagtinge voldoen het nie.

Ons het met die betrokke oorbestuurder ****ak gemaak en u klagte onder sy aandag gebring. Ons verstaan dan dat daar reeds kommunikasie tussen u en die oordbestuurder was waar verduidelik is wat die situasie rondom die sluiting van die restaurant gedurende die dag was.

Dankie dat u die moeite gedoen het om u ervaring met ons te deel Mnr Bester. Alle terugvoer help ons om ons diens aan ons gaste te verbeter. Ons maak werk daarvan om situasies soos die in die toekoms te vermy.

Groete