cM
charlene M
1 reviews | Active since Dec 2017
03 Dec 2017, 15:29
****y
Julle werknemers is FLIPEN ONGESKIK !!!!! Ons is hier Vir die studente jol 2017 en die vrou by ontvangs wat die sleutels uit geruik het, het 'n lelike houding aan haar !!!! Ek sal nie die plek voorstel aan ENIGE VRIENDE OF FAMILIE NIE !!!!!!! Sy was Nie net ongeskik Nie maar het my uit gehaal vooor die res van die mense en het my in die verleentheid gestel So dat almal haar aangekyk het met haar vieslike houding en Ek verwag onverskoning van Klein Kariba af en Gou want hulle hanteer nie julle kliente met respek Nie en dis onaanvaarbaar
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)